Hemele Roem

R150.00

Dubbele CD’s met gewyde stemmingsmusiek vir kitaar en orrel.

Nasionale versending in Suid-Afrika word gereël via Pep-na-Pep Winkels.

Kontak ons asseblief via e-pos om ‘n bestelling vir hierdie produk te plaas as u buite Suid-Afrika is, aangesien versending spesifiek vir u streek gereël moet word en spesifieke tariewe van toepassing sal wees.

SKU: ChrisLamprechtCDHemeleRoem Categories: , ,

Description

CD 1 – KERSFEES / CHRISTMAS
1. Stille Nag
Silent Night (F Gruber)
2. Cantique de Noel
Oh Holy Night (A Adam)
3. O Jesulein süss
BWV 493 (J S Bach)
4. Choeur des berges
Sheperd’s Farewell (H Berlioz)
5. Somer-Kersfees
A Summer Christmas (K du Plessis)

CD 2 – GROTER LIEFDE / GREATER LOVE
1. Groter Liefde
Greater Love (uit Golgotha – Chris Lamprecht)
2. Liederwysies
Aandgesang, Badenhorst-gesang, Straf my nie in ongenade (Psalm 38)
3. Die Hemele Roem

Kopiereg op musiek © Chris Lamprecht Musiek.