90 Jaar Huldiging

R150.00

‘n Keur van gewyde en sekulêre koormusiek, instrumentale- en solowerke op dubbel CD.

Nasionale versending in Suid-Afrika word gereël via Pep-na-Pep Winkels.

Kontak ons asseblief via e-pos om ‘n bestelling vir hierdie produk te plaas as u buite Suid-Afrika is, aangesien versending spesifiek vir u streek gereël moet word en spesifieke tariewe van toepassing sal wees.

SKU: ChrisLamprechtCD90Jaar Categories: , , , , ,

Description

CD 1 – GEWYDE WERKE
1. Wie het ek buiten U (Ps 73)
RAU Koor – Johann van der Sandt
2. Hoe lieflik is U woninge (komposisie) (Ps 84)
UJ Koor – Renette Bouwer
3. Wat is die Mens? (Psalm 8)
RAU Koor -Johann van der Sandt
4. Die Here is my Herder (Psalm 23)
Kitaar & transkripsie – Charl Lamprecht
5. Hoe lieflik is U woninge (Liederwysie)
(Ps 84 Singkronies kamerkoor – Johann van der Sandt
6. O Diepte van die Rykdom UP Koor – Petru Gräbe
7. Hosanna Sy lieflike Naam
SUKOVS Kinderkoor – Huibrie Verster
8. Eerste Kersfees
Singkronies kamerkoor – Johann van der Sandt,
Kitaar – Charl Lamprecht
9. Dors na God (Psalm 42) Orrel – Chris Lamprecht
10. Aan U kom ’n Lofsang toe
Singkronies kamerkoor – Johann van der Sandt
11. By Babel se Riviere (Ps 137)
Cantamus Corde – Petru Gräbe
12. Wat buig jy jou neer? (Ps 43)
UJ Koor – Renette Bouwer
13. Kom na My toe
Singkronies kamerkoor – Johann van der Sandt
14. Die Here is my Herder (Ps 23)
Singkronies kamerkoor – Johann van der Sandt
15. Talita Koemie Tygerberg Kinderkoor – Hennie Loock,
Klavier –Theresa Loock
16. Die woonplek van die Wysheid
UP Camerata – Johann van der Sandt
17. Golgotha UP Koor – Petru Gräbe
18. Groter Liefde (Uit Golgotha)
Klassieke kitaar & transkripsie – Charl Lamprecht
19. Jesus se opdrag en seën (Uit Golgotha)
UJ Koor – Renette Bouwer
20. Aandgesang Massakoor – Petru Gräbe (Tydens Chris
Lamprecht – 70 jaar Huldigingskonsert)

CD 2 – SEKULÊRE WERKE
1. Akkedissie Sopraan – Renette Bouwer,
Alt – Marica Otto, Tenoor – Nicolas Nicolai,
Kitaar – Charl Lamprecht, Kontrabas – Hilton Anspach,
Perkussie – Eben Smith
2. Nuwejaar Potchefstroomse Universiteitskoor –
Awie van Wyk
3. Die Speenvarkie Jakaranda Kinderkoor –
Riekie van Aswegen
4. So is ons maniere Sopraan – Renette Bouwer,
Alt – Marica Otto,Tenoor – Nicolas Nicolai,
Kitaar – Charl Lamprecht, Kontrabas – Hilton Anspach,
Perkussie – Eben Smith
5. Swart Jasper Pretoria Mannekoor – Margie Spaumer,
Klavier: Marina Mentz
6. Ou Windvoël Pretoria Mannekoor – Margie Spaumer,
Klavier: Marina Mentz
7. Skugter Sarie (Sarah in disguise) Opus 3:
Saksofoon – Marc Botha, Tjello/Accordion – Ton Ivanova,
Klassieke kitaar – Charl Lamprecht
a) Allegro
b) Cantabile
c) Minuet en Trio
d) Con brio
8. Appelblouskimmel Vrystaatse Jeugkoor –
Danie Hyman, Boere-konsertina – Adriaan Odendal;
Ritme – Marinda Fourie
9. Voetjie Links (Frances Lamprecht)
UJ Koor – Renette Bouwer
10. Aan die Jonkheid Sopraan – Renette Bouwer,
Kitaar – Charl Lamprecht
11. In Palestina’s Velde Singkronies kamerkoor –
Johann van der Sandt, Kitaar – Charl Lamprecht
12. Die Verlore Seun Pretoria Kinderkoor – Tinus Kühn
13. Onse Vader Singkronies kamerkoor –b
14. Aria for 2 (Tweegesprek), Opus 3:
Saksofoon – Marc Botha, Tjello – Toni Ivanova,
Kitaar – Charl Lamprecht
15. Oomblik van skoonheid Klavier – Chris Lamprecht
16. Waarom? Klavier – Chris Lamprecht
17. Tsitsikamma Tygerberg Kinderkoor – Hennie Loock,
Klavier – Theresa Loock
18. Tippie Tippie Tin Wals Jakaranda Kinderkoor –
Riekie van Aswegen, Konsertina – Bert Botha,
Kontrabas – Dorette Vermeulen
19. Nuwejaar setees Jakaranda Kinderkoor – Riekie
van Aswegen, Konsertina – Bert Botha, Kontrabas –
Dorette Vermeulen
20. Kolperd Klavier – Liesl du Plessis
a) Kolperd I
b) Kolperd II
21. Kolperd Sopraan – Renette Bouwer, Alt – Marica Otto,
Tenoor – Nicolas Nicolaides, Kitaar – Charl Lamprecht,
Kontrabas – Hilton Anspach, Perkussie – Eben Smith
22. Aan die Noordweste
Affies Seunskoor – Hannelize du Plessis,
a) Die Kameeldoringboom Klavier – Gisela Scriba
b) Die Grootrivier se voël
c) Reën op die veld
d) Namakwalandse Blommetjies
e) Loeriesfontein
23. Die Treurwilger Kitaar – Charl Lamprecht
24. In die konsentrasiekamp
Sopraan – Renette Bouwer, Klavier – Chris Lamprecht
25. Togliedjie Sopraan – Renette Bouwer, Alt – Marica Otto,
Tenoor – Nicolas Nicolaides, Kitaar – Charl Lamprecht,
Kontrabas – Hilton Anspach, Perkussie – Eben Smith
26. Jan-Piet Affies Seunskoor – Hannelize du Plessis,
Klavier – Gisela Scriba
27. Die Springbok
Affies Seunskoor – Hannelize du Plessis;
Klavier – Gisela Scriba
28. Piet Donsie
Affies Seunskoor – Hannelize du Plessis,
Klavier – Gisela Scriba

Kopiereg op lirieke en musiek © Chris Lamprecht Musiek.